Tag Archives: Jaarlikse uitsluiting

BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE EN DIE JAARLIKSE UITSLUITING

Die 2018-belastingseisoen is in volle swang en dit is die moeite werd om na ’n algemene dwaling aangaande die vasstelling van kapitaalwinsbelasting vir individuele belastingbetalers en veral die rol van die “jaarlikse uitsluiting”, te kyk. Deur te verseker dat die … Continue reading

Posted in Belasting | Tagged , , , , | Leave a comment