Tag Archives: Inkomstebelastingwet

BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE EN DIE JAARLIKSE UITSLUITING

Die 2018-belastingseisoen is in volle swang en dit is die moeite werd om na ’n algemene dwaling aangaande die vasstelling van kapitaalwinsbelasting vir individuele belastingbetalers en veral die rol van die “jaarlikse uitsluiting”, te kyk. Deur te verseker dat die … Continue reading

Posted in Belasting | Tagged , , , , | Leave a comment

ADDISIONELE MEDIESE KORTING VIR ’N INDIVIDU: WANNEER KAN EK MEDIESE UITGAWES UIT DIE SAK BETAAL AS ’N EIS INDIEN?:

Addisioneel tot die Artikel 6A mediese belastingkrediet is daar ook krediet beskikbaar vir individue (belastingpligtiges) wat mediese uitgawes self uit die sak uit betaal in terme van Artikel 6B van die Inkomstebelastingwet. Die addisionele mediese uitgawes belastingkrediet kan deur die … Continue reading

Posted in Belasting, Finansiele | Financial | Tagged , , , , | Leave a comment

SKENKINGS

Of jy nou daaraan dink om jou seun finansieel te help om sy eerste eiendom te koop of om geld te skenk aan ‘n verdienstelike saak, daar is ‘n paar dinge wat jy in gedagte moet hou. Die Inkomstebelastingwet Nr … Continue reading

Posted in Tax | Tagged , | Comments Off on SKENKINGS