Monthly Archives: June 2017

GOEDERE EN DIENSTE OP KREDIET BEKOM VANAF BTW-HANDELAARS

Dit is ’n gevestigde beginsel dat geregistreerde BTW-handelaars ‘n aftrekking mag eis vir insetbelasting op goedere of dienste wat aangeskaf is vir gebruik tydens die maak van belasbare voorrade as deel van die bedryf van ‘n onderneming.[1] Byvoorbeeld, ‘n BTW-handelaar … Continue reading

Posted in BTW | VAT | Tagged , , , | Leave a comment

WITHHOLDING TAX ON PROPERTY SOLD BY NON-RESIDENTS

A remarkable number of non-residents own property in South Africa. While non-residents are not subject to South African capital gains tax generally, an exception is to be found where non-residents dispose of South African immovable property, or shares in “South … Continue reading

Posted in Eiendom | Poperty | Tagged , , | Leave a comment

BELASTINGVERBLYF VIR INDIVIDUE

In Suid-Afrika word inkomstebelasting op ‘n bronbasis gehef, met ander woorde, alle Suid-Afrikaanse bron inkomste is onderhewig aan inkomstebelasting, ongeag of dit deur Suid-Afrikaanse belastingpligtiges verdien is al dan nie. Suid-Afrikaanse belastingpligtiges word egter ook op hul wêreldwye verdienste belas, … Continue reading

Posted in Eiendom | Poperty | Tagged , , , | Leave a comment

EXEMPTION FOR FOREIGN SALARY EARNERS

South African tax resident individuals are liable to income tax on their worldwide income. In other words, where a South African tax resident individual were to earn a salary for employment which may from time-to-time be exercised outside of the … Continue reading

Posted in Employment | Tagged , , , | Leave a comment