Monthly Archives: November 2015

SAID BEWARINGSTYDPERKE: HOU U U BELASTINGDOKUMENTE LANK GENOEG?

Hoe lank moet ek my belastingdokumente behou? Wanneer mag ek ou belastingdokumente vernietig? Wat gebeur as SAID dokumente ter bewys aanvra en ek dit nie meer het nie? Spesifieke belastingwette bepaal sekere verpligtinge rakende die bewaringstydperke van belastingdokumente. Hierdie artikel … Continue reading

Posted in Tax | Tagged , , | Comments Off on SAID BEWARINGSTYDPERKE: HOU U U BELASTINGDOKUMENTE LANK GENOEG?

Hello world!

Welcome to WordPress. This is your first post. Edit or delete it, then start writing!

Posted in Uncategorized | 1 Comment

DIE SKAKEL TUSSEN KWB EN INKOMSTEBELASTING

Die benaming “Kapitaalwinsbelasting” (KWB) skep soms die indruk dat KWB ’n aparte belasting van ander belastings is, maar dit is nie die geval nie. KWB vorm deel van Inkomstebelasting en kapitaalwinste en kapitaalverliese moet in die jaarlikse Inkomstebelastingopgawe van ’n … Continue reading

Posted in Tax | Tagged , , | Comments Off on DIE SKAKEL TUSSEN KWB EN INKOMSTEBELASTING

SAL DIE SAID TOELAAT DAT U MAATSKAPPY/BESLOTE KORPORASIE SE AANGESLANE VERLIES BENUT WORD?

Onder normale omstandighede sal die SAID ‘n belastingbetaler toelaat om die vorige belastingjaar se aangeslane verlies oor te dra en af te trek van die huidige belastingjaar se belasbare inkomste. Daar is egter sekere omstandighede waaronder die SAID nie sal … Continue reading

Posted in Tax | Tagged , , | Comments Off on SAL DIE SAID TOELAAT DAT U MAATSKAPPY/BESLOTE KORPORASIE SE AANGESLANE VERLIES BENUT WORD?

FINANSIëLE RISIKOBESTUUR VIR U KLEIN BESIGHEID: WEET U WAT OM TE DOEN?

Is dit werklik nodig om te weet hoe om finansiële risiko te bestuur? Die antwoord is ‘n besliste “Ja!” Dit kan die verskil beteken tussen ‘n suksesvolle besigheid en ‘n besigheid wat gedwing word om sy deure te sluit. Maak … Continue reading

Posted in Besigheid | Business | Tagged , , | Comments Off on FINANSIëLE RISIKOBESTUUR VIR U KLEIN BESIGHEID: WEET U WAT OM TE DOEN?