Monthly Archives: September 2015

OPVOLGBEPLANNING

Die besit van ‘n besigheid vereis noukeurige opvolgbeplanning en is deel van jou boedelbeplanning, omdat jy moet bepaal wie jou gaan opvolg, of wie jou aandele gaan koop, of wie geregtig sal wees op die inkomste na jou dood. Die … Continue reading

Posted in Besigheid | Business | Tagged , , | Comments Off on OPVOLGBEPLANNING

GEBRUIK JY VAN ‘N MAANDELIKSE FINANSIELE KONTROLELYS?

Indien nie, kan jy dalk belangrike inligting oorsien. Die primêre doel van ʼn besigheid is om ʼn positiewe kontantvloei te genereer sowel as om ʼn wins te toon. Daar is twee faktore wat beide die wins en die kontantvloei beïnvloed, … Continue reading

Posted in Finansiele | Financial | Tagged , | Comments Off on GEBRUIK JY VAN ‘N MAANDELIKSE FINANSIELE KONTROLELYS?

VOOR- EN NADELE VAN TRUSTS

Trusts hou verskeie voordele, maar ongelukkig ook nadele in. Alhoewel hierdie waarskynlik nie ‘n samevatting van alle voordele en nadele is nie, deel ons graag ons ondervinding van die vernaamste voor- en nadele by die oorweging van ‘n Trust met … Continue reading

Posted in Trusts | Tagged , , | Comments Off on VOOR- EN NADELE VAN TRUSTS

U TESTAMENT – ‘N BELANGRIKE DOKUMENT

Die lewe is baie onvoorspelbaar en ons adviseer graag kliënte om erns te maak om ‘n testament in plek te hê en boedelbeplanning te doen. Hieronder is redes waarom dit een van u belangrikste prioriteite behoort te wees.  V:  Hoekom … Continue reading

Posted in Boedel | Estate | Tagged , | Comments Off on U TESTAMENT – ‘N BELANGRIKE DOKUMENT