Monthly Archives: July 2015

VERKOOP VAN ONROERENDE EIENDOM EN DIE NASIONALE KREDIETWET

Met die verkoop van onroerende eiendom gebeur dit dikwels dat die partye ooreenkom dat die koopprys afbetaal word. Die koopprys sal dan in paaiemente betaal word en die verkoper sal van tyd tot tyd rente hef op die uitstaande bedrag. … Continue reading

Posted in Eiendom | Poperty | Tagged | Comments Off on VERKOOP VAN ONROERENDE EIENDOM EN DIE NASIONALE KREDIETWET

ZERO RATED VAT: EXPORTS AND SERVICES TO FOREIGNERS

It is often confusing to determine when to charge Value Added Tax (VAT) on goods or services at zero rate (0%) instead of the standard rate of 14%. Below are some basic examples to illustrate the charging of the correct … Continue reading

Posted in BTW | VAT | Tagged , | Comments Off on ZERO RATED VAT: EXPORTS AND SERVICES TO FOREIGNERS

DEALING WITH MARRIAGE AND ESTATE PLANNING

It is important to understand the legal implications of the marital property regime, especially when drafting a Last Will and Testament and also when entering into a marriage, as the regime chosen by the estate planner is going to affect … Continue reading

Posted in Boedel | Estate | Tagged , | Comments Off on DEALING WITH MARRIAGE AND ESTATE PLANNING

POPI-WET

Die konsepwet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, waarna algemeen verwys word as die POPI-wet, sal binnekort wetgewing word en is bedoel om die prosessering van persoonlike inligting te reguleer. Dit moet saamgelees word met ander relevante wette soos: Elektroniese … Continue reading

Posted in Besigheid | Business | Tagged | Comments Off on POPI-WET

2015 INKOMSTEBELASTINGOPGAWE – IT12 VIR INDIVIDUE

2015 INKOMSTEBELASTINGOPGAWE  –  IT12 VIR INDIVIDUE Ons verwag om alle individue se 2015 inkomstebelastingopgawe via e-filing binnekort vanaf Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens te ontvang.  Ons sal dit waardeer indien ons u inkomstebelastinginformasie kan ontvang nie later as 14 Augustus 2015 om … Continue reading

Posted in Sperdatum | Deadline | Tagged , | Comments Off on 2015 INKOMSTEBELASTINGOPGAWE – IT12 VIR INDIVIDUE